👉 ‘n Groot probleem of onderwerp wat almal ignoreer., 1. ‘n Olifant in die kamer., 👉 Nie van hulp nie, selfs nog erger., 2. Van die wal af in die sloot.., 👉 Oorreaksies hê; ‘n klein probleem met buitensporige middele probeer oplos., 3. Maak 'n berg van 'n molshoop., 👉 Die geheim verklap., 4. Die aap uit die mou laat., 👉 Daar is geen ander uitweg nie., 5. Die kalf is in die put., 👉 Ou nuus in 'n gesprek opbring., 6. Ou koeie uit die sloot grawe., 👉 Van dieselfde agtergrond., 7. Voëls van eenders vere.

Idiome / Uitdrukkings

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?