1) Ek het nêrens om te bly nie  a) Reg om geslaan te word b) Reg op behuising en gesonheid sorg c) Reg om te steel 2) Ek is by die skool geslaan a) Kinders hoef nie te eet nie b) Kinders mag geslaan word c) Kinders mag nie seer gemaak word nie 3) Ek het niks kos nie a) Reg om te steel b) Reg op geen huis nie  c) Reg op voedsel 4) Ek moet werk of skool toe gaan a) Mag nie gedwing word om soos groot mense te werk nie b) Mag soos 'n slaaf werk c) Reg op voedsel 5) Ek mag nie leer nie a) Ek mag nie lees nie b) Ek mag nie skryf nie c) Ek het die reg op goeie gehalte en onderrig 6) Ek mag nie praat nie a) Ek mag nie my gevoelens deel nie b) Ek mag nie vir myself opstaan nie c) Ek het die reg om my eie mening uit te spreek

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?