Stelsin: Ek het nog altyd 'n ding oor 'n deuntjie gehad., Die gordel knoop ek oudergewoonte op die laaste knoopsgat vas., Dit lyk asof jy altyd begrafnis hou., Sy moet haar mond van my afhou, dink ek., Daar is nie tyd om te reageer nie., Bevelsin: Trek aan!, Gaan onmiddelik klas toe!, Doen jou werk!, Stop die motor!, Vang die skelm!, Vraagsin: Wat trek jy aan sokkie toe?, Wat traak dit haar wat jy aantrek?, Ken jy die formules?, Waarom sal sy Doret so beswadder?, Wie het die prys gewen vir beste paartjie?, Uitroepsin: Daar is sy!, Ek het die eksamen geslaag!, Kry julle dansmaats en begin!, Hy praat met my!, Ek kan dit nie glo nie!,

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?