1) ______, ek het my sleutels by die huis vergeet! a) Jippie b) Ag nee 2) _______, daar kom die trein! a) Sjoe b) Kyk 3) _______, dit is 'n pragtige sonsondergang! a) Ag nee b) Sjoe 4) _______, ons het die wedstryd gewen! a) Jippie b) Genade 5) _______, die weer is regtig sleg vandag. a) Eina b) Ai 6) ______, dit was 'n baie moeilike toets. a) Wow b) Jinne 7) _______, kyk hoe vinnig hardloop hy! a) Wow b) Eina 8) ______, ek het my boek by die skool gelos. a) Ag nee b) Jinne

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?