lei - Om ander te inspireer en te motiveer, besluite te neem en 'n positiewe voorbeeld te stel., feit - Iets wat bewys kan word, eie - Dit behoort aan jouself., eina! - 'n Woord wat gebruik word wanneer jy seer kry., klein - Nie groot nie., brei - 'n Aktiwiteit wat ouer vrouens geniet., einde - Die finale deel van iets., brein - Die orgaan waarmee jy dink., eintlik - Om aan te dui dat iets die ware feite is., geheim - Iets wat nie met ander gedeel kan word nie., universiteit - 'n Plek om te studeer na skool., onderskeiding - 'n Prestasie wanneer jy 80% en meer behaal.,

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?