teikengroep - Maak seker jy weet wie die ..... van die artikel is., titel - Maak die .... interessant., waarskynlik - Gebruik woorde soos: Vermoedelik, ......, glo, na berig word., objektief - Jy moet .... bly. Jy kan nie met emosie skryf nie., derde - Skryf in die ..... persoon., aanhalings - Sit 2-3 ..... deur ooggetuies in., Inleiding - ....... gee al die inligting. WIE, WAT, WAAR, WANNEER, WAAROM en HOE, Inhoud - ..... brei ui op al daardie inligting., slot - ..... gee ‘n samevatting van die berig / artikel., hoofopskrif - ..... kom net onder die naam die koerant, naamreel - .... en datum kom net onder die hoofopskrif, byskrif - Foto/prent moet altyd 'n ... hê, paragraaf - Die inleiding is die eerste .... van die artikel,

Koerantberig blokkiesraaisel 1 (algemeen terme)

More

Leaderboard

Visual style

Options

Switch template

Continue editing: ?